X
Forgot Password
Sign in
Buffelsfontein Beesboerdery
Back
- Main Menu
- Ontbyt
- Buffelkalf OntbytR 57.002 Eiers, 2 repies spek, gebraaide tamatie en roosterbrood, roosterkoek of mieliebrood.
- Buffelvers OntbytR 108.002 Eiers, 3 repies spek, sampioene, maalvleis, gebraaide uie en roosterbrood.
- Buffelbul OntbytR 170.002 Eiers, 4 repies spek, sampioene, kaiings, gebakte bone, 150g bees patty, gebraaide uie, kaas en roosterbrood.
- Farao OntbytR 97.00As jy jou Bybel ken sal jy hierdie vang – gelukkig het die skinker dit gemaak. Dit is ook bekend as ‘n Banting ontbyt. Drie eiers, spek, gebraaide tamatie en varkwors/boerewors.
- Ontbyt JaffelR 96.00Afgerond met kaas sous en 'n gebakte eier
- Spek BraaibroodjieDaar is drie dinge in hierdie wêreld wat alles beter maak: ‘n braaibroodjie, speken ‘n drukkie. Ons prokureurs meen ons mag nie drukkies verkoop nie, maar ons kan vir jou twee van die drie op ‘n bord gee. Net ‘n wenk; ‘n dubbel brandewyn is baie eenders as ‘n drukkie..PriceR 77.00Met eierR 82.00
- Pap & KaiingsGeelpap bedien met vark kaiingsPriceR 73.00Met eierR 78.00
- Propvol PapR 102.00Geelpap gesmoor met spek, kaiings, sampioene, tamatie, kaas sous, kaas en 'n gebakte eier
- SkilpadjiesSQBedien met pap en blik bordelaise (chakalaka)
- EkstrasAartappelskyfiesR 25.00Beesmaalvleis | Os du Rond (Bees patty) | Boerewors | SpekR 40.00Gebakte bone | Gebraaide tamatie | Gebraaide uie | RoosterkoekR 16.00Gebakte eierR 12.00KaasR 20.00KaiingsR 48.00PapR 24.00Roosterbrood x 2R 10.00SampioeneR 27.00SkilpadjieSQTamatie en uiesmoor | VarkworsR 22.00
- Ligte Versnaperinge
- JaffelR 84.00Kermismaalvleis, bobotiemaalvleis of hoender & sampioen vulsel, bedien met aartappelskyfies.
- Burger JaffelR 91.00150g Beesvleis patty, kaas en tamatie en uiesmoor.
- 150g BurgerR 96.00Bietjiebees frikkadelbroodjie of bietjiekiepie rolletjie, bedien met aartappel skyfies.
- Hoender SchnitzelR 96.00Gekrummelde hoender filet bedien met aartappel skyfies en kaas of sampioen sous
- Hoender PasteiR 102.00Romerige hoender & sampioen pastei, bedien met 'n mengel slaai.
- Bobotie en RysR 102.00Net soos ouma dit gemaak het, rosyne en al. Word bedien op geel rys met mengel slaai.
- Kruisskyf & EierR 150.00200g Kruisskyf, een poepholvrug en aartappelskyfies.
- Bosveld PastaR 142.00Pasta bedek met blokkies beesfilet, biltong & sampioene in 'n romerige knoffelsous
- Om te Deel
- Beesmaal AllegaartjieR 395.00Biltong krokette, beesribbetjies, beeshaas sosatie, bobotie rolhappies, aartappelskyfies, braaibroodjies, pampoenkoekies en ‘n sous van jou keuse.
- Die Hele Plaaswerf OpgekerfR 395.00Varksosaties, lamsribbetjies, boerewors poffertjies, diep gebraaide hoender repies, aartappelskyfies, braaibroodjies, pampoen koekies en ‘n sous van jou keuse.
- Slaai
- MengelslaaiR 80.00Groenslaai kersietamaties, komkommer, olywe, feta, rooi uie en tuisgemaakte slaaisous
- Biltong en Spek SlaaiR 98.00Groenslaai met biltong, brosgebraaide spek, papaja, aarbeie, feta en tuisgemaakte slaaisous
- Keiserslaai met Gebraaide HoenderR 98.00Blaarslaai, gebraaide hoender, kersietamaties, krotons, parmesan en ‘n romerige slaaisous
- Kinder Spyskaart
- Pizza BootR 54.00
- 100g Bees/Hoender Burger en AartappelskyfiesR 70.00
- Braaibroodjie en AartappelskyfiesR 70.00
- Hoenderrepies en AartappelskyfiesR 75.00
- Vanieljeroomys met dik Sjokolade SousR 55.00
- MelkskommelR 45.00Malvapoeding, Vanielje, Peppermint Crisp®, Melktert, Hertzoggie, Sjokolade, Kougom of Aarbei geur
- Voorgereg
- Beenmurg en RoosterkoekR 77.00Beenmurg bedien in die been, met roosterkoek en uie marmelade.
- Bobotie RolhappiesR 82.00Met ‘n appelkoos-doopsous.
- Boere TartarR 102.00Tartar soos jy nog nooit geëet het nie. Dit sal jou gedagtes terugneem na ’n sypaadjie voor Loftus Versveld... en dis al wat ons bereid is om te verklap. Bedien met vars gebakte roosterkoek en tamatie blatjang
- Springbok CarpaccioR 120.00Papierdun springbok vleis bedien metgepekelde knoffel, bronkors, verouderde cheddar en ons eie rooibos reduksie sous.
- Bosveld SlakkeR 124.00As jy gril vir dopdiere is hierdie dis vir jou. Blokkies beesfilet bedek met romerige knoffelsous. Bedien met ‘n vars broodjie.
- Biltong KroketteR 88.00Diepgebraaide biltong krokette bedien met soet mosterd.
- Jalapeno PoppersR 75.00Gevul met spek en roomkaas.
- Hoofgereg
- Stap 1Kruisskyf 200g - Ook bekend as rump.R 118.00Kruisskyf 350g - Ook bekend as rump.R 177.00Beeshaas 200g - Die sagste filet wat nog ooit gemoo het.R 177.00Beeshaas 350g - Die sagste filet wat nog ooit gemoo het.R 249.00Bees Ribbes 550g - Stadig oondgebraai in ons geheime rooiwyn sous.R 210.00T-been 500g - Die stuk vleis vir as jy nie kan besluit nie,bietjie lendeskyf en bietjie beeshaas.R 198.00Lam kotelette - 2 x 150g TjoppiesR 198.00½ Gebraaide Hoender - Halwe slaai vir as jou kinders stout was.R 158.00
- Stap 2 - Kies jou bykosseAartappelskyfies | Aartappelslaai | Groente van die dagR 32.00BeenmurgR 30.00Biltong | PaptertR 43.00Braaibroodjies (jy lees reg)R 48.00Diepgebraaide geelpapskyfies | Mengelslaai | Pampoenkoekies | Pap & sousR 38.00Louis se beetslaai | MieliebroodR 27.00SoetpatatskyfiesR 32.00
- Stap 3 - Kies jou sousBeenmurg | Biltong | Kaas | Knoffel | Peper | SampioenR 27.00Brandrissie (matig of pittig) | Verdikte vleisaftrekselR 32.00Tamatie en uiesmoorR 22.00
- Spesiale Disse
- Buffelsfontein BurgerR 155.00250g Beesvleis burger met spek, kaas, biltongsous en aartappelskyfies.
- BoereworsburgerR 127.00250g Beesvleis burger gemaak met boerewors speserye en bedruipmet tamatie en uiesmoor. Bedien met aartappelskyfies
- KlampsteakR 420.001.2kg Riboog op die been, gemarineer in kruie en gebraai in varkspek. ‘n Stukvleis so rof word bedien op ‘n vleisbord en vas gemaak met ‘n bank skroef.
- Die ManpanR 265.00Kruisskyf, lamskotelet, dikspek, gebakte eier, aartappelskyfies, tamatie, sampioene en tamatie en uiesmoor
- HangboudBorslappie aan! Ons sny 700g doeksag kruisskyf of buikspek in blokke, sosatie die hele lot op ‘n vlekvryestaal spies en hang dit, in die Portugese tradisie, oor ‘n nes aartappelskyfies. Die sappige vleis drup dan die skyfiessalig sag, terwyl die siel van die boer jou bekruip.BeesR 295.00VarkR 250.00
- MelkkosR 48.00Voortrekkerkamp op 'n bord
- Nagereg
- Die Oopbek SoenR 80.00Buffelsfontein brandewyn roomys toegewikkel in ‘n lagie melksjokolade bedien met espresso sous. Ons weergawe van ‘n “Italian Kiss”.
- Peppermint Crisp® PannekoekR 78.00Pannekoek gevul met romerige karamel, Peppermint Crisp® en room.
- Vanieljeroomys met dik SjokoladesousR 78.00’n Ou gunsteling met donker sjokoladesous.
- Trio Roomys (kies 3 geure)R 74.00Melktert, Malvapoeding, Peppermint Crisp® of Vanieljeroomys.
- Malva PoedingR 74.00Vanieljevla, vanieljeroomys en gedroogte lemoen.
- BlaasvlamvlaR 74.00Heerlike amarula-gegeurde Crème Brûlée met ‘n brosgebrande suikerlaag.
- PampoenkoekiesR 74.00Bedien met vanieljeroomys en karamelsous.
- KoffiebordR 75.00Cappuccino of Americano bedien met 'n verskeidenheid lekkernye.
- MelkskommelsR 58.00Aarbei, Koffie, Lot se karamel, Malvapoeding, Milo, Peppermint crisp®, Sjokolade, Vanielje, Wit sjokolade, Hertzoggie
- Iets vir die Dorre Keelgat
- KoeldrankAppletiser | GrapetiserR 42.00Coke | Coke Light | Coke Zero | Creme Soda | Fanta OrangeR 30.00Granadilla Twist | Sparberry | Sprite | Sprite Zero | StoneyR 30.00Dry Lemon | Lemonade | Ginger Ale | Tonic WaterR 24.00Pomelo Tonic | Pienk Tonic | Blou Tonic | Soda WaterR 24.00Red BullR 42.00TamatiesapR 34.00VrugtesapR 42.00YsteeR 36.00RockshandyR 50.00SteelworxR 55.00
- WaterStil water 250mlR 28.00Stil water 750mlR 45.00Pruttel water 250mlR 28.00Pruttel water 750mlR 45.00
- Warm DrankiesAmericanoR 30.00Mega americanoR 40.00BabaccinoR 18.00Cafe LatteR 45.00CappuccinoR 35.00Mega cappuccinoR 45.00EspressoR 28.00Dubbel espressoR 32.00Flat whiteR 42.00Gegeurde latte | Lot se karamelR 48.00MacchiatoR 35.00MiloR 45.00Mochaccino | Wit mochaccino | Mega rooi cappuccino | Warm sjokoladeR 48.00Rooi cappuccinoR 38.00Witwarm sjokolade | YskoffieR 48.00TeeR 25.00
Menu last updated: 10 Nov 2025Menus are deemed correct at time of publication but may vary over time. It is the responsibility of the restaurant to maintain the menu and ensure prices are up to date.
Back


